Ek word herhinder aan hoekom ek doen wat ek doen, ek dink oor 'Ok Google' en die toekoms van tech. Die manier hoe vermaak ingeneem word en waar mense se aandag lê word ook bespreek na my eksperiment met die #ViaWMJ kompetisie. Ondersteun die podast deur vir jouself iets te koop deur http://gevaaalik.com/mantality.com
Information
- Show
- Published11 September 2017 at 11:00 UTC
- Length19 min
- RatingExplicit
