
137 episodes

Bybel Tyd Zelda du Toit
-
- Christianity
Sluit aan en kom lees en luister gerus saam vanuit die Bybel. Deel graag die podcast ‘toep’ met familie en vriende regoor die wêreld. Versprei die woord van die Here sodat ons almal sal vasstaan in ons geloof. Dankie dat jy my toep ondersteun 🙏 Epos bybeltyd@gmail.com.
Het jy meer inspirasie nodig? Ondersteun ons Youtube Kanaal deur aan te sluit en druk die klokkie om getuigenisse te luister
Is jy 'n Christelike maatskappy wat ons graag wil ondersteun? Kom in kontak deur bybeltyd@gmail.com, ons sal jou advertenties op ons aanlyn mediums (YouTube, FB en Podcast) plaas op 'n weeklikse basis.
-
Sharon se getuienis op Bybel Tyd Toep en Youtube kanaal
Sharon en haar familie is deur hartseer tye na haar seun sy eie lewe geneem het. Sy deel graag haar storie en gee ook raad aan ander wat deur treur en vrae gaan. Quinton se mooi musiek word ook op die video gedeel as agtergrond musiek. Sluit gerus aan by ons YouTube kanaal en druk op die klokkie om op datum te bly met ander getuienisse.
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message -
God se kontrole
Romeine 5:4...Gee jou dag oor aan die Here, laat Hy jou lei.
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message -
Laat dit aan die Here oor
Psalm 34:7, 2 Kronike 20:15,18,21....gaan jy deur moeilike tye? Gee dit oor aan die Here, Hy sorg vir jou
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message -
Positief teenoor Negatief
Filippense 4:8...draai negatiewe houdings om na positief. Lewe jou beste lewe, positiewe manier. Mediteër op God se woord...Hy lei ons. @positief @houdings
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message -
God is aan jou kant
Psalm 149:4,Jesaja 8:13,Romeine 8:37...moet niks of niemand vrees behalwe God nie.
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message -
Ek is ook iemand, want...
Lees 1 Johannes 5:1, 5:5, 1 Korinthiërs 7:23, 12:27, Handelinge 13:38-39, Romeine 8:1, Johannes 8:31-32, 1 Tessalonisense 1:4, 1 Johannes 5:18, 5:12.
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message