261 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • Religion & Spirituality
    • 4.6 • 19 Ratings

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Teenoor die treursange van konings, sakemanne en seelui begin die vreugde in die hemel (Openbaring 18:14-19:6)

    • 24 min
    Die konings en die sakemanne huil oor Babilon se val (Openbaring 18:1-17)

    • 25 min
    Die dier (antichris) help uiteindelik om die vrou (sedeloosheid) na ondergang te lei (Openbaring 17:3-18)

    Wie word met "sedelose vrou" en "Babilon" bedoel? (Openbaring 16:17-17:2)

    Perspektiewe op Armageddon (Openbaring 16:16)

    Perspektiewe op Armageddon (Openbaring 16:16)

    • 24 min
    Die eerste ses bakke van oordeel word uitgegooi (Openbaring 16:1-15)

    Die eerste ses bakke van oordeel word uitgegooi (Openbaring 16:1-15)

    • 25 min

Customer Reviews

4.6 out of 5
19 Ratings

19 Ratings

n5dw5 ,

Dankie

N wyer perspektief oor die Bybel. Elke episode wat ek geluister het was vol waardevolle inligting. Dankie vir alles wat julle doen!

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Listeners Also Subscribed To