35 min

Die Tien Gebooie: Die Mosaïese verbond as bediening van genade Radio Scriptura

    • Christianity

Episode 1 van 'n nuwe reeks oor die Tien Gebooie.  Scirptura kyk na die Mosaïese verbond as bediening van genade.  Wat is sonde, en kan gehoorsaamheid aan die wet ons red?   In God se groot genade het Christus gekom om ons sondeskuld te betaal, sodat ons gered kan word.  Is die tien gebooie dan nou nie meer van toepassing op ons nie?  Waarom wil ons die wet nie meer hoor nie?   Wat is die drie gebruike van die wet? 