37 min

Die Tien Gebooie: Die Vierde Gebod Radio Scriptura

    • Christianity

Wat gee God in Eksodus 20 :9-10 vir ons?  Tyd om te werk en tyd om te rus in Hom.   Ons moet die  sewende dag van die week - die sabbat van ons God -  heilig hou.  Ons is uitgelei uit slawerny, en hoef dus nie slawe van werk te wees nie.  Ons voorspoed hang nie van werk, ondernemings of skool af nie.  Dit is God wat ons onderhou, versorg en voed met Sy woord om die christelike lewe te leef in troue gehoorsaamheid. 