
49 episodes

Dirk Scheepers Program Podmedia
-
- Society & Culture
-
-
4.5 • 11 Ratings
-
Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord. "Sake wat Afrikaners raak."
Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
-
Dawie Roodt
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.
-
Big Daddy Liberty - Sihle Ngobese
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.
-
Flip Buys
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.
-
Die Eerste Episode van 2020
Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir sekere werk en ons afhanklikheid van goedkoop arbeid wat ons vyandig is.
-
Die laaste episode van 2019
Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.
-
Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!
Customer Reviews
DS Program 👍🏻
Brokkies is kort maar kragtig en die onderhoude insiggewend.
Die Oorspronklike
Dirk het baanbrekerwerk vir Afrikaanse podsendings gedoen!
Love the content
Sure ok, I'm in one of these, but I've listened to a few others and I really enjoy them. Natural conversations with interesting people about markets and investing. Really great stuff!