1 hr 2 min

Early B PRAATING

    • Arts

Let's verstaan one thing here today, Early B is an Yster.  Not the type of yster you use to speel golf, nah bra, I am talking about the type of yster they used to make the swaarde in Kill Bill. Yster forged from lava by a blacksmith in a hood.  Hy sal enige perd onder die tafel in rap en hy het bars for days and he has put in the time to also forge his craft as a rapper and wordsmith. Hy chow ook ysters en hy het 'n tank NOS in sy boot bru en sy ketting weeg 2kg's, so become rustig want die kleinste bottels het die grootste gif.  Hy is die enigste artist in die land wat ewe gemaklik in pas op 'n Afrikaans is Groot line-up en ook by 'n Fokofpolisiekar show. Hy is a master in the sacred art of Legehness en hy is van die Dal af meisie!  Hy is die legend, Early B!  (Maar waarvoor staan die B??) Groothond is here to vind uit!

Top Podcasts In Arts