100 episodes

Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

    • Christianity
    • 5.0 • 6 Ratings

Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

    Geselekteerde tekste| Om te vergewe

    Geselekteerde tekste| Om te vergewe

    (1) Bybelse vergifnis, (2) die rede waarom ons moet vergewe, (3) die gevolge as ons nie vergewe nie en (4) praktiese riglyne hoe ons vergewe

    • 40 min
    Heb. 12:25-29| Hebreërs Reeks: Hy wat spreek, is 'n verterende vuur

    Heb. 12:25-29| Hebreërs Reeks: Hy wat spreek, is 'n verterende vuur

    (1) Ons moet nie wegdraai van Hom wat met ons in die Nuwe Verbond praat nie, (2) maar Hom dankbaar aanbid met die diepe besef van wie Hy is

    • 34 min
    Heb. 12:18-24| Hebreërs Reeks: ‘n Beter berg

    Heb. 12:18-24| Hebreërs Reeks: ‘n Beter berg

    (1) Sinaï en Sion staan vir die ou en nuwe verbond en (2) ons staan alreeds by die beter “berg” van die Nuwe Verbond!

    • 29 min
    Geselekteerde tekste| Die hemel

    Geselekteerde tekste| Die hemel

    (1) Bybelse gegewens oor die huidige hemel, (2) die nuwe hemel en aarde en (3) hoe ons dit beërf

    • 39 min
    Heb. 12:12-17| Hebreërs Reeks: Die reaksie op ons swaarkry

    Heb. 12:12-17| Hebreërs Reeks: Die reaksie op ons swaarkry

    (1) Christene wat platgeslaan en moeg is word bemoedig en aangespoor, om weer op te staan (2) met dit wat God reeds gegee het en (3) Hy wys ook drie sondes uit wat ons in die stryd kan verhinder

    • 35 min
    Geselekteerde tekste| Die hel

    Geselekteerde tekste| Die hel

    (1) Ses Bybelse gegewens oor die hel, (2) ons vrees vir die hel en (3) ons verlossing van die hel

    • 44 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
6 Ratings

6 Ratings

Top Podcasts In Christianity