gevaaalik.comedy Podcast Stix
-
- Comedy
-
Afrikaans podcast soos jy dit nog nooit gehoor het nie. 'n Alternatief tot mainstream-Afrikaans. http://gevaaalik.com
-
#100 - Jonk, dom en vol drank
In hierdie week se gevaaalik.comedy Podcast praat gaan ons old school vir episode 100, en ek en Sven praat oor hoe dom jy is as jy jonk en vol drank is!
Vir meer gevaaalik.comedy Podcast: http://gevaaalik.com/category/gevaaalike-podcast
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak. -
#99 - Edgy woede en die family brand
Na 'n lang dag vat ek myself uit my comfort zone deur 'n solo podcast te doen waar ek bietjie vent oor my woed, ek wat te edgy is en ook 'n sogenaamde family brand.
Ondersteun die podcast en gevaaalik.com:
http://gevaaalik.com/shop
http://gevaaalik.com/mantality
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak. -
#98 - 'n Verjaarsdag, cryptocurrency en die trolls wat gevaaalik.com aan die gang hou
http://gevaaalik.com/
-
#97 - Ok Google, #ViaWMJ en waar is jou aandag?
Ek word herhinder aan hoekom ek doen wat ek doen, ek dink oor 'Ok Google' en die toekoms van tech. Die manier hoe vermaak ingeneem word en waar mense se aandag lê word ook bespreek na my eksperiment met die #ViaWMJ kompetisie.
Ondersteun die podast deur vir jouself iets te koop deur http://gevaaalik.com/mantality.com
Customer Reviews
Great Afrikaans Podcast
Ek is mal oor julle podcast! Hou so aan
Goeie werk ouens!
Great podcast dudes. Keep it up!
Lekker Afrikaans podcast!
Lekker om 'n Afrikaans podcast te hoor. Hou so aan!