22 min

Ná polisieminister skree “shut up” praat SA éérs. Die man aan die ontvangkant van Bheki Cele se uitbarsting Ian Cameron gesels met Mia Spies‪.‬ Nuusmakers met Mia Spies

    • News Commentary

Polisieminister Bheki Cele loop deur nadat hy vroeër die week sy humeur verloor het en geskreeu het op Ian Cameron van die drukgroep Action Society. ‘n Video van die onderonsie tydens ‘n gemeenskapsvergadering in Gugulethu in Kaapstad word wyd gedeel. Ian praat met Mia Spies oor sy konfrontasie met Cele wat die omstrede minister weer in die soeklig geplaas het.