150 episodes

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio

    • Business
    • 4.8 • 65 Ratings

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners en Elke Brink, van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

    • 17 min
    Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe

    Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe

    Wayne Hiller van Rensburg, bestuurshoof van IRFA gesels oor die twee-pot stelsel.

    • 9 min
    Daar word baie meer werk geskep in die VSA as wat verwag is

    Daar word baie meer werk geskep in die VSA as wat verwag is

    Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika gesels oor werkskepping in die VSA.

    • 7 min
    Die JSE sak saam met meeste wêreldbeurse

    Die JSE sak saam met meeste wêreldbeurse

    Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners gesels oor die markte.

    • 5 min
    Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges

    Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges

    Energieontleder, Hugo Kruger gesels oor elektrisiteit aan behoeftiges.

    • 6 min
    RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 07de Junie 2024

    RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 07de Junie 2024

    Tinus de Jager – Moneyweb

    • 50 min

Customer Reviews

4.8 out of 5
65 Ratings

65 Ratings

AnnarineG ,

Puik verslaggewing

Hou my op hoogte as BComLLB studente elke dag!

devlategan ,

RSG Geldsake is puik

‘n Daaglikse moet-luister. Uitstekende program.

Top Podcasts In Business

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
The Money Show
Primedia Broadcasting
BizNews Radio
BizNews
VT Podcast “Ideas That Matter”
Africa Podcast Network
A Bit of Optimism
iHeartPodcasts
Investec Focus Radio SA
Investec

You Might Also Like

MoneywebNOW
Moneyweb Radio
The Money Show
Primedia Broadcasting
BizNews Radio
BizNews
Be a Better Investor
Moneyweb Radio
The Gareth Cliff Show
The Real Network
Kommentaar
RSG