80 episodes

❤️ Magical gesprekke met buitengewone mense ⚡

SO LOOP HY MAAR Niel Kidd & Pietie Beyers

    • Comedy
    • 4.7 • 21 Ratings

❤️ Magical gesprekke met buitengewone mense ⚡

    EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you

    EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you

    Be who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside.
    This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy. 
    I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard this 20 years ago.
    ❤️

    • 56 min
    EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'

    EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'

    | seks & 'druk' |
    Baie gewik en weeg of ek hierdie gaan deel. Een keer opgeneem, méér as een keer teruggeluister. Uiteindelik gemik na vertroue eerder as twyfel. Dink hierdie sou my 20 jaar gelede nogal kon help. Ek hoop dit help iemand iewers nou.
    *Verskoon seblief die vloekerigheid nader aan die einde.
     
     

    • 1 hr 28 min
    Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia

    Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia

    *This So Loop Hy Maar-episode is in English
     
    Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs? 
     
    Two LEGIT South African TikTok-stars help us navigate the modern landscape. 
     
    Full-time TikTokker, Chané Grobler (2.4 million+) was recently nominated for a GLOBAL NICKELODEON AWARD and her boyfriend Roberto de Gouveia (@k1ngbert0) juggles his own million+ following with a more traditional-type job. 

     
    Thanks to the lovely people at Starburst Promotions for making this happen and our eternal gratitude to Muse Studios in Johannesburg for another impeccable audio experience! 
     
    In an informative discussion with these very nice folks, Chané and Robbie help humanize an intimidating frontier...
     
    WELCOME. 

    • 1 hr 41 min
    Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman

    Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman

    'Ons maak mekaar moontlik'
    "Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom"
    - áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring.
    (Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.)
    Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel Jan vir Dana as gas vir ons podcast voor.
    Dana se menslikheid transcend generasies.
    Hy's 'n joernalis en skrywer met 'n klomp toekennings en 'n waarnemingsvermoë vir ál die nuanses van menswees.
    Ons beskrywende woorde vir hom skiet kort. Dana is anderkant woorde.
    In hierdie gesprek reis ons deur sy lewe en kuier in 'n paar van sy hoofstukke. Mag daar nog MOERSE BAIE wees!
    'As jy in aanmerking kom vir nóg bewussyn, sal ek nog wil hê.'
    Dankie vir jou menswees Dana. Mens voel wraggies met die intrapslag lief vir jou.
    Dankie Sean Butler vir jou hulp met die klank in die "vuurtorings".
    Luister na Dana, die mensch, hier.
    Ps. As jy dit geniet, stuur seblief die link vir 'n vriend!

    • 1 hr 50 min
    Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B

    Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B

    Geen woorde nodig hier nie - Early B is 'n legend. 

    • 1 hr 1 min
    Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman

    Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman

    Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe...
     
    Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het 😉
     
    Dankie Hugo Ludik vir 'n opname in jou beautiful Muse Studios in Johannesburg. Jou geestelike groei is so mooi soos jou klank. 
     
    'Dit voel asof ons saam in die kamer is'. 
    Julle is. 
    Baie dankie dat jy hiervan deel is. 

    • 1 hr 15 min

Customer Reviews

4.7 out of 5
21 Ratings

21 Ratings

arnojvv ,

Tops

Julle manne doen great. Dis n lekker luister met baie energie, diepte en vermaak! Wel gedaan! Ons luister graag voort! 💪🏻❤️

Marnus Broodryk ,

Lekker

Lekker podcast. Pietie se energie is inspiring - wat n cool ou.

Harry E. Lefant ,

Top notch.

Die konsep van ‘n boonste keep is natuurlik uitgedink deur ene Jan Keep. Hy was staande bekend as die voorloper in sy gemeenskap van alledaagse en minder bekende wetenskap.

Mense het toe later na hom begin verwys as die lopende galghoutjie, omrede sy kennis. (Hence ‘So slim soos die houtjie van die galg’)

Met al sy kennis en die gepaartgaande sukses het die gemeenskap begin sê: “Daar voeg hy nog ‘n ‘keep op sy kerfstok.’” elke keer as hy iets nuuts bereik.

So is dit later direk vertaal na Engels en so is ‘Top notch’ gebore.

Nou vir julle wil ek net sê, Julle is ‘Top Notch’ en ek wag gerus vir die volgende uitgawe van So loop hy maar, die lewe en so.

Stay classy!

Top Podcasts In Comedy

Podcast and Chill with MacG
Podcast and Chill Network
The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
ShxtsNGigs
shxtsngigs
Call Her Daddy
Alex Cooper
The Uncut Podcast
The Uncut Podcast
No Such Thing As A Fish
No Such Thing As A Fish