40 episodes

Daar word gekyk word na  die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Taaldinge (RSG potgooi) RSG

    • Business
    • 4.6 • 8 Ratings

Daar word gekyk word na  die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

    Taaldinge

    Taaldinge

    Is daar vloekwoorde wat meer aanvaarbaar as ander is? Hoekom en wanneer vloek mense, en watter soort woorde gebruik hulle? Prof. Gerhard van Huyssteen vertel vir Ina Strydom meer van sy vloekprojek.

    Taaldinge

    Taaldinge

    Ons praat oor die lidwoorde de, der en des en oor eenvoudige Afrikaans in die wetenskap.

    Taaldinge

    Taaldinge

    Prof. Jac Conradie, emeritus-professor verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, praat met Ina Strydom oor taalverskynsels in die poësie van NP van Wyk Louw.

    Taaldinge

    Taaldinge

    Wat is die verskil tussen draghoender en dragonder? Waar kom die woord, ekskuus, vandaan? Wat beteken harlaboerla?

    Taaldinge

    Taaldinge

    Wat is gewone taal, en hoekom is dit belangrik? Prof. Eleanor Cornelius van die Universiteit van Johannesburg verduidelik die konsep, en vertel vir Ina Strydom wie almal by gewone taal kan baat vind.

    Taaldinge

    Taaldinge

    Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans is 'n geletterdheidstrust wat 'n verskil in die Wes-Kaapse gemeenskappe wil maak deur Afrikaans. Magdaleen Krüger gesels die SBA se uitvoerende hoof, dr. Niel le Roux, en met die voorsitter van die direksie, Sandra Prinsloo, oor die relevansie van 'n slegs Afrikaans-uitgangspunt en of die stigting al in 'n meertalige rigting beweeg het.

Customer Reviews

4.6 out of 5
8 Ratings

8 Ratings

MasterClass Writing ,

Kwaai

Insiggewend en relevant!

Top Podcasts In Business

Listeners Also Subscribed To