74 episodes

Afrikaanse Podcast. Tafelgesprekke, in stereo. Vrye informasie. Vrye Humor. Hierdie is 'n beter opsie as Radio. @tafelmaniere_podcast http://tafelmaniere.com/

Tafelmaniere Podcast Fredrick

    • Comedy Interviews
    • 4.7 • 11 Ratings

Afrikaanse Podcast. Tafelgesprekke, in stereo. Vrye informasie. Vrye Humor. Hierdie is 'n beter opsie as Radio. @tafelmaniere_podcast http://tafelmaniere.com/

    Ep. 67: Marciel Hopkins

    Ep. 67: Marciel Hopkins

    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Marciel Hopkins!Marciel is die nuut gekroonde aanbieder van een van my gunsteling tv-programme "Boer-Soek-'n-Vrou". Sy is ook 'n internationale bekende model, 'n...

    • 1 hr 7 min
    Ep. 67: Rikus De Beer

    Ep. 67: Rikus De Beer

    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Rikus De Beer!Dalk ken jy nie vir Rikus nie, maar jy ken verseker sy alter ego,  Jonothan van RadioRaps!Rikus het beweeg vanaf  'n mislukte rugbyspeler (weens 'n...

    • 1 hr 14 min
    Ep. 66: Deon Meiring

    Ep. 66: Deon Meiring

    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Deon Meiring.Deon is 'n muskikant, sanger, guitar-speler, skrywer en plesierige gespreksvoerder! Hy is die voorsanger van die Band, Glaskas en het saam met Bouwer...

    • 1 hr 24 min
    Ep. 65: Bouwer Bosch

    Ep. 65: Bouwer Bosch

    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Bouwer Bosch.As jy nog nie teen dié tyd weet wie Bouwer is nie, dink: Musiek, harde musiek, satiriese leefwyse en LIEFDEWEN!Bouwer is alles en meer, soos wat jy hom...

    • 1 hr 19 min
    Ep. 64: Erns Grundling

    Ep. 64: Erns Grundling

    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode het ek gesels met Erns Grundling.Hierdie was vir my 'n baie belangrike mylpaal, as die aanbieder van die Tafelmaniere Podcast!Behalwe dat ek baie op my senuwees was, vir hierdie...

    • 1 hr 18 min
    Ep. 63: Beer Adriaanse

    Ep. 63: Beer Adriaanse

    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode het ek gesels met Beer Adriaanse.Beer is iemand met wie ek nog altyd wou gesels, vir die impak wat hy, saam met die orkes, Zinkplaat, op my lewe gehad het!SUBSCRIBE TOT HIERDIE...

    • 1 hr 21 min

Customer Reviews

4.7 out of 5
11 Ratings

11 Ratings

JutJat ,

Lekker balanced

Ek het nog net episode 47 (die een met Lionel Hutton) geluister. Man as jy nie die hele episode wil luister nie, luister die laaste 10 minute. Dankie dankie vir die podcast.

Top Podcasts In Comedy Interviews