53 episodes

Interviews with local South African creatives

Tunes Live Tunes Studio

    • Music
    • 5.0 • 4 Ratings

Interviews with local South African creatives

    Schalk Maas

    Schalk Maas

    Schalk Maas is een van die kitaarspelers, asook die hoof song writervan die legendariese Afrikaanse rockgroep, Skallabrak. Ons gesels oorsy liefde vir stories en hoe hy en Hendrik Brakwater ‘n gedugte spangevorm het vanweë ondermeer hul gedeelde plattelandse agtergrond. Ons leer dat daar agter die meeste Skallabrak songs, merkwaardige stories en verhale staan, maar dat […]

    • 2 hrs 21 min
    Deon du Toit deel 2

    Deon du Toit deel 2

    Deon du Toit het vir ‘n tweede keer ‘n virtuele kuiertjie met TunesLive ingepas. In die deel van ons gesprek, gesels ons oor Countryguitar tones, recording filosofieë, die maak van die Skallabrak albumsHond se gedagtes en Op Hitte en interessante partytjie kaskenades. Onskom ook meer te hore oor Toxic Speed Circus, ‘n band wat Deon […]

    • 1 hr 30 min
    Deon du Toit

    Deon du Toit

    Deon du Toit is die guitarist van Skallabrak. Hy was ook dievoorsanger van die groep, Toxic Shame wat wyd verspreide nasionaleerkening in die vroë 2000’s gekry het met ondermeer hul treffer,Silent Movie. Ons gesels oor die spanning wat kan ontstaan tussen ‘nwriting en ‘n live projek, televisie verskynings op die Kasper Raspershow sowel as Rock […]

    • 1 hr 36 min
    Stefan Steyn deel 2

    Stefan Steyn deel 2

    Deel ii van ‘n gesprek met Stefan Steyn.  Stefan Steyn is ‘n kitaar-leerkrag sowel as speler vir kunstenaars en groepe soos onder andereWoltemade, Ozzy Mars en Steyn de Wet.  Sy wedervaringe was teomvangryk om dit in een gesprek vas te pen en dus kom maak hy vir ‘ntweede keer ‘n draai op Tunes Live.  Hy […]

    • 1 hr 43 min
    Stefan Steyn

    Stefan Steyn

    Stefan Steyn speel kitaar vir onder andere Steyn de Wet, Ozzy Mars en Woltemade. Hy is ‘n nomadiese kitaar onderwyser in die sin dat hy lesse by sy studente se huise aanbied. Ons gesels oor groot word in Namibië, guitar tech wedervaringe in Engeland waar hy met bands soos onder andere Him en Dragon Force […]

    • 1 hr 33 min
    Greg Smith

    Greg Smith

    Greg Smith is the percussionist and harmonica player for the legendary Boulevard Blues. He chats about the history of the cajon and an unique way of playing the instrument. He designed the Clarisse which is a percussion instrument that he named after a fan of the band. We learn that he started out on classical […]

    • 1 hr 24 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
4 Ratings

4 Ratings

Christo Kleinhans ,

Interesting and informative

Another great way to gain knowledge of the local music scene.

LiezlNel123 ,

Very cool

Yes! Another podcast fix! Thanks for doing the good work.

Towerjas ,

Amazing

Great to find out more about our lovely local South African music industry!

Top Podcasts In Music