21 min

30- Gebed en Geloof (met Leandra Williamson‪)‬ Beeldskoon Podcast

    • Christianity

In vandag se episode (wat eintlik al in 2021 opgeneem is) gesels ek met Leandra wat ons vertel oor haar testimony van die belofte van haar jongste dogtertjie en hoe God Sy wil aan haar bekend gemaak het en alles uitgewerk het nes Hy belowe het. Lekker luister! 

Julle kan Beeldskoon nou volg op Instagram as @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 