34 episodes

God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.

Beeldskoon Podcast Izelle Joubert

    • Religion & Spirituality

God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.

    35 - Dans met die Here (met Monique Badenhorst)

    35 - Dans met die Here (met Monique Badenhorst)

    In vandag se episode gesels ek met Monique oor haar journey van dans en hoe sy die volgende generasie van dansers encourage en empower om hulle lyfies te gebruik om God te eer. Die is ook die laaste episode van die seisoen, sien julle in 2023! Lekker luister! 

    As jy graag met haar in kontak wil kom gaan loer gerus op www.thedancecompanysa.co.za

    Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Praise you in the storm - Natalie Grant 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

    • 16 min
    34 - Die rou proses (met Geraldine van Zyl)

    34 - Die rou proses (met Geraldine van Zyl)

    In vandag se episode gesels ek met Geraldine oor die rou proses. Sy vat ons deur die stappe van rou en bemoedig ons dat ons deur die proses kan werk met God se genade en hulp van ander. Lekker luister!

    As jy graag met haar in kontak wil kom vir berading kan jy gerus haar hier kontak: https://www.wellbeinginstitute.co.za/ 

    Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Kari Jobe & Cody Carnes - The Blessing 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

    • 26 min
    33 - Finasies is fun (met Adele Barnard)

    33 - Finasies is fun (met Adele Barnard)

    In vandag se episode gesels ek met Adele oor die ewige stryd van finansies. Sy gee so paar tips en gee ons bietjie 'n ander perspektief oor finansies. 

    As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak op www.adelebarnard.co.za of gaan loer op haar Instagram page. 



    Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Jim Reeves - This world is not my home 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

    • 28 min
    32 - Punt vs Komma (met Claudine Venter)

    32 - Punt vs Komma (met Claudine Venter)

    In vandag se episode (wat ook reeds in 2021 opgeneem is) gesels ek met Claudine oor haar getuienis en journey met haar kanker diagnose en hoe sy deur die struggle God se goedheid en genade ervaar het. Lekker luister!

    As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak of op die CANSA website nog info gaan kry https://cansa.org.za/  

    Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Desert Song - Hillsong Worship 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 

    • 23 min
    31 - Boere en ladybugs (met Alri Vorster)

    31 - Boere en ladybugs (met Alri Vorster)

    In vandag se episode gesels ek met Alri oor haar journey van wag, boer soek 'n vrou en hoe God ons aanhou hoop gee en liefde wys deur soms net iets kleins soos 'n ladybug op ons pad te stuur. Lekker luister!

    Sy deel ook twee van haar gunsteling worship liedjies met julle:

    -Brandon Lake: Gratitude

    -Need to breathe: Who am I  

    Jy kan Beeldskoon volg op Instagram as @izellecreates_ of op die blog by beeldskoonblog.wordpress.com 

    • 22 min
    30- Gebed en Geloof (met Leandra Williamson)

    30- Gebed en Geloof (met Leandra Williamson)

    In vandag se episode (wat eintlik al in 2021 opgeneem is) gesels ek met Leandra wat ons vertel oor haar testimony van die belofte van haar jongste dogtertjie en hoe God Sy wil aan haar bekend gemaak het en alles uitgewerk het nes Hy belowe het. Lekker luister! 

    Julle kan Beeldskoon nou volg op Instagram as @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 

    • 21 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Timothy Keller Sermons Podcast by Gospel in Life
Tim Keller
BibleProject
BibleProject Podcast
Soul Search
ABC listen
Undeceptions with John Dickson
Undeceptions Ltd
Tara Brach
Tara Brach
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension