28 min

33 - Finasies is fun (met Adele Barnard‪)‬ Beeldskoon Podcast

    • Christianity

In vandag se episode gesels ek met Adele oor die ewige stryd van finansies. Sy gee so paar tips en gee ons bietjie 'n ander perspektief oor finansies. 

As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak op www.adelebarnard.co.za of gaan loer op haar Instagram page. 

Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Jim Reeves - This world is not my home 

Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com