Onder Die Bome Podmedia
-
- Sociedade e cultura
“Onder die Bome” is ʼn reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie. Hierdie reeks is vir almal wat honger na wysheid en kennis, vir mense wat altyd meer wil weet.
Die Chairofoon-Inisiatief is 'n vereniging wat hom beywer vir die bevordering van die filosofie en filosofiese denke in Afrikaans.
Die Onder die Bome is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
-
Episode 10 - Films, onstnapping, en ʼn laaste ietsie oor Plato
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
-
Episode 9 - Media, tussengangers, en iets oor die woord YOLO
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
-
Episode 8 - Kuns, beloftes, en ʼn baie interessante storie oor ʼn urinaal
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
-
Episode 7 - Geluk, relatiwiteit, en waarom jy vreemdelinge langs die pad moet groet
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
-
Episode 6 - Filia, vyandskap, en die belangrikheid van Vriendskap
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
-
Episode 5 - Geregtigheid, misdaad, en ʼn tikkie Thomas Hobbes
Hierdie episode bespreek geregtigheid en die samelewing en hoe dit in pas binne die filosofie.