8 episódios

Wonder jy ook soms hoekom ons hier is op hierdie spesifieke tydstip… soek jy ook na antwoorde… kom praat saam met my. Los jou gedagtes op ń voice note en deel jou ervaring met my.

Wonder jy ook oor jou lewe‪?‬ Irene

    • Sociedade e cultura

Wonder jy ook soms hoekom ons hier is op hierdie spesifieke tydstip… soek jy ook na antwoorde… kom praat saam met my. Los jou gedagtes op ń voice note en deel jou ervaring met my.

    Alive but not living….

    Alive but not living….

    I wrote this and read it. Please forgive me as English is not my first language.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 9 min
    Hoe aanvaar ek my omstandighede?

    Hoe aanvaar ek my omstandighede?

    Watter proses volg jy om iets te aanvaar, vandag vergelyk ek my reis na asnvaarding met die sogennamde rou proses.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 12 min
    Hoe lyk jou selfbeeld?

    Hoe lyk jou selfbeeld?

    Vandag wonder ek hoe prestasie, voorkoms en vermoeëns my selfbeeld affekteer…

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 17 min
    Hoe beïnvloed die pandemie jou?

    Hoe beïnvloed die pandemie jou?

    Ek besin oor die impak van die pandemie op ons geestelike en emosionele welstand. Die invloed van maskers en fisiese afstand ens.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 12 min
    Is immigrasie die moeite werd?

    Is immigrasie die moeite werd?

    Vandag deel ek my immigrasie reis met jou. Los gerus ń stem boodskap.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 20 min
    Wat maak van my ń goeie mamma?

    Wat maak van my ń goeie mamma?

    Vandag vra ek myself of ek ń beter mamma is as toe ek in SA was?

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/irene286/message

    • 15 min

Top podcasts em Sociedade e cultura

NerdCast
Jovem Nerd
Rádio Novelo Apresenta
Rádio Novelo
É nóia minha?
Camila Fremder
Bom dia, Obvious
Marcela Ceribelli
A Grande Fúria do Mundo
Wondery
Rádio Escafandro
Tomás Chiaverini