RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio
-
- Business
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
-
Die JSE eindig die week in die groen
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
-
Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024.
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
-
El Nino is vireers verby en La Nina is op pad
Brendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina.
-
Kan ‘n toelaag die ekonomie stimuleer?
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika.
-
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
Tinus de Jager – Moneyweb