150 episodes

Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies, waar hy weeksaande jou uitgenooi het om saam met hom te kuier op GROOTfm 90.5 vanaf 18:00 elke aand. Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid, help hy jou vanaf Maandag, 30 Maart 2020 tussen 05:00 – 06:00 weeksoggende, om wakker te word en gereed te maak vir die dag wat voorlê.

Pieter hou jou op hoogte van wat op die paaie gebeur en deel ook relevante nuusgebeure wat deur die loop van die nag/vroegoggend plaasgevind het.

Om 05:35, deel hy daagliks inspirasie-insette deur verskeie persone soos Lindie Strydom, Elizabeth Theunissen, Jaco Strydom en Deon van der Berg.

In 2017 was Pieter ‘n finalis in die gemeenskapsradiokategorie ‘Best night time show’ by die Liberty Radio Awards en in 2018 ‘n finalis in die ATKV-mediaveertjie kategorie ‘Beste aanbieder by ‘n gemeenskapsradiostasie’. In 2019 Wen Pieter die RDMA-toekenning (Responsible Drinking Media Awards) vir die ‘verantwoordelike gebruik van alkohol’-inset, op die program GROOTtrauma (hy was ook ‘n finalis in die kategorie in 2018). Sy program, Reg of Verkeerd (Dinsdae-aande om 20:00) is ook in 2020 genomineer vir ‘n SA Radiotoekenning in die kategorie: News & Actuality program.

#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloet‪e‬ GROOTfm 90.5

    • News Commentary

    GROOTtrauma 03 Februarie 2021 - Als wat jy moet weet ivm Ivermektien

    Barend Uys (Hoof: Afriforum Navorsing), Dr George Coetzee en Dr Jaco van Niekerk debateer die positiewe en negatiewe van Ivermektien.

    • 35 min
    GROOTtrauma 27 Januarie 2021 - CHOC en hul werk

    Die organisasie CHOC vertel meer oor hul rol in die bystaan van kinders met kanker en Zander (10 jaar oud) deel sy storie.

    • 33 min
    GROOTtrauma 20 Januarie 2021 - Covid-19 enstof vrae en antwoorde

    Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk beantwoord vrae ivm die Covid-19 entstowwe.

    • 32 min
    Reg of Verkeerd 19 Januarie 2021 - Onteiening sonder vergoeding

    Emile Wessels gesels oor onteiening sonder vergoeding - positiewe en nadele.

    • 27 min
    GROOTtrauma 13 Januarie 2021 - Deurbraak in Malaria en wat is Long Covid Syndrome?

    Prof Lyn-Marie Bircholtz gesels oor 'n nuwe deurbraak ivm die behandeling van malaria en Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning vertel meer oor wat Long Covid Syndrome is.

    • 33 min
    Reg of Verkeerd - 12 Januarie 2021 - Wetgewing mbt kriptogeld

    Vaughn Victor gesels oor wetgewing rondom kriptogeld en ook oor besighede soos MTI wat tans ondersoek word.

    • 29 min

Top Podcasts In News Commentary