
150 episodes

RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio
-
- Investing
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
-
RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 18 Januarie 2021
In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb
-
Watter tegnologie-produkte het by die CES-ekspo uitgestaan?
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne
departement van die Londense Sakeskool -
Die prys van rhodium skiet deur die dak
Stephan Engelbrecht – Fondsbestuurder, Anchor Capital
-
Kan ondernemings hul werknemers verplig om teen Covid-19 ingeënt te word?
Hugo Pienaar – direkteur in die indiensnemingspraktyk Cliffe Dekker Hofmeyr
-
Moet batebestuurders bekommerd wees oor vlaag van denoterings op die JSE?
Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management
-
Top Podcasts In Investing





