43 episodes

Interaktiewe platform waar ons sonder skaamte idees oor 'Persoonlike Finansies' en 'Finansiële Onafhanklikheid (FO)' uitlig en uitruil!
Ons praat oor: uitgawes, skuld, inkomste, passiewe inkomste, ‘side hustles’, beleggings, saamgestelde rente spaarplanne, belasting, pensioen...en en en!

Spaarwiel is nie ‘n "anti-werk" platform nie!
Ook nie ‘n platform wat enigiemand spesifiek aanmoedig om vroeër af te tree nie!
Inteendeel Spaarwiel se visie is om FO in konteks te plaas vir ons almal! Sodat almal ons meer tyd kan spandeer saam mense wie ons liefhet en aan dinge waarvoor ons ‘n passie het!

Spaarwiel die Podcast Eduan Kruger

    • Business

    042. Beleggings mini-series: (5) Belê vir jou kinders met Christiaan Wessels van FFG

    042. Beleggings mini-series: (5) Belê vir jou kinders met Christiaan Wessels van FFG

    Skakel in en luister lekker saam na die episode waar ek met Christiaan Wessels van FFG gesels oor die moontlikhede en oorwegings om vir die volgede generasie (jou kinders of kleinkinders) te belê.

    Neem kontak op met Christiaan op een van die volgende maniers:

    email: christiaan@ffg.co.za of via LinkedIn

    • 23 min
    041. Belegging mini-series: (4) Goue reels van beleggings!

    041. Belegging mini-series: (4) Goue reels van beleggings!

    In die episode hardloop ek deur wat ek glo van die goue-reels is as jy in aandele belê:

    Wees bereid om te begin en om nuwe dinge te leer.
    Begin
    Verstaan wat beteken dit om te belê in aandele: 'aandeelhouer' en 'eienaarskap'
    Belê slegs met geld wat jy nie nodig het nie. Geld wat jy slegs in die langtermyn nodig het.
    Moenie met geleende geld belê nie
    Bele slegs in individuele aandele as jy kennis het van die maatskappye en hul mark, finasiele toestand, kompetisie etc.
    ETF's , Beleggingsfondse en/of Mutual funds is die beste opsie indien jy nie kennis het hoe om 'n effektiewe portefeulje op te bou met individuele aandele nie.
    Betaal jouself eerste! (luister om te verstaan)
    Moenie die koerse en markte probeer time nie.
    'Papier verlies' - Moenie verkoop as die mark onderuit gaan nie. Want op die manier maak jy jou teoretiese verlies 'n werklikheid. "buy the dip" ; "be greedy when others are fearful"
    Tyd!
    'n Lae koers beteken nie 'n aandeel/etf is goedkoop nie!
    Diversifiseer
    Belê belastingslim! (RA's, TFSAs/TFIAs)

    • 16 min
    040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF

    040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF

    In die episode het ek met Tamara Wallis van Trustees for the Future in gesprek gegaan.

    Spaarwiel is 'n persoonlike finansiële podcast, maar die spesifieke gesprek het verseker nie net daar gestop nie.

    Luister lekker saam en let op vir die volgende temas wat verby kom:

    Uniekheid,
    "Longevity" en volhoubaarheid,
    Onafhanklikheid
    Asook passie vir wat jy doen en aanpak,
    Tot eienaarskap neem van moeilike besluite en gesprekke

    ... en vele meer

    • 35 min
    039. Beleggings mini-series: (3) "Belasting-slim" belê is 'n goudmyn!

    039. Beleggings mini-series: (3) "Belasting-slim" belê is 'n goudmyn!

    Reels en voordelige wetgewing maak dit moontlik om belasting voordelig vir jou toekoms te sorg:

    Aftree/Uittree-annuïteite (Retirement annuities ; RAs),

    asook,

    Belasting vrye fondse (Tax free investment/saving accounts ; BVFe / TFIAs / TFSAs

    SARS inkomste belastingskale 2023-2024

    27.5% reel rondom RA's / Pensioen beleggings

    TFIAs/TFSAs/BVFe

    • 9 min
    038. Korttermynversekering met Yolana Kinghorn van FFG

    038. Korttermynversekering met Yolana Kinghorn van FFG

    Saam met my om die mikrofoon in die episode is Yolana Kinghorn van FFG.

    Ons praat oor korttermynverskering. Dit is 'n baie insiggewende episode, so maak tyd, skakel in, sit terug en luister lekker saam.

    Vir enige vrae kan jy vir Yolana kontak of die FFG website besoek:

    yolana@ffg.co.za

    www.ffg.co.za

    • 39 min
    037. Beleggings mini series: (2) Waar om te begin? En vir watter rede belê jy?

    037. Beleggings mini series: (2) Waar om te begin? En vir watter rede belê jy?

    In die episode bespreek ons 'n paar stappe om te oorweeg as jy wil begin belê:

    1. Jy het geld nodig om te kan begin belê. En jy moet die geld in jou budget allokeer vir beleggings.

    2. Waarvoor wil jy belê? - Pensioen ; - Kinders se studies? of of of

    3. Maak jy gebruik van 'n finansiële adviseur? Of belê jy self jou geld d.m.v. 'n aanlyn beleggings platform (bv. Easy Equities)

    4. Belê jy in los aandele of 'mandjie fondse' soos ETFs, Index funds ens.

    5. Local of Offshore?

    Die goue reels van beleggings wat aansluit by die episode sluit in:

    1. Begin! Jy moet erens begin.

    2. Belê belasting slim.

    3. Emosies

    • 10 min

Top Podcasts In Business

Le PodCash McSween
C23
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
Prof G Markets
Vox Media Podcast Network
The Prof G Pod with Scott Galloway
Vox Media Podcast Network
PBD Podcast
PBD Podcast
The Economics of Everyday Things
Freakonomics Network & Zachary Crockett