1 episodio

Jy is in God se beeld geskape.

Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper.

In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees.

Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel en die posisie wat jy reeds beklee in te neem, sodat jy die lewe en toekoms kan skep wat God vir jou van die begin af bedoel het.

Jy is in elke geval besig om elke dag te skep, maar nou gaan jy leer hoe om dit intensioneel op God se manier en met Sy beginsels te doen.

Jy is 'n skepper Edgar S Phillips

    • Religión y espiritualidad

Jy is in God se beeld geskape.

Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper.

In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees.

Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel en die posisie wat jy reeds beklee in te neem, sodat jy die lewe en toekoms kan skep wat God vir jou van die begin af bedoel het.

Jy is in elke geval besig om elke dag te skep, maar nou gaan jy leer hoe om dit intensioneel op God se manier en met Sy beginsels te doen.

    Jy is 'n skepper

    Jy is 'n skepper

    In hierdie reeks met die titel, Jy is n skepper, gaan jy hoofsaaklik 3 waarhede leer:


    Eerstens gaan jy leer wat dit beteken om in God se beeld geskape te wees.
    Tweedens gaan ek jou wys dat jy meer beheer oor jou toekoms het as wat jy besef, juis omdat God jou in Sy beeld geskape het en,
    Laastens, dat as jy die beginsels wat God in die Bybel gegee het om te kan skep volg, jy vir jouself ‘n beter lewe kan skep - beter verhoudinge, beter gesondheid, beter finansies en beter werksomstandighede of winsgewende besigheid.

    • 15 min

Top podcasts de Religión y espiritualidad

Meditación Guiada | Meditaciones Guiadas | Meditar | Relajación | Sí Medito | En Español
Rosario Vicencio - Guía de meditación, reiki master y coach de bienestar.
Iker Jiménez Confidencial
retirandomeporaqui
L'ofici de viure
Catalunya Ràdio
Música de Relajación para DORMIR
Relajación y meditación
10 minutos con Jesús
10 Minutos con Jesús
Voces del Misterio
Jose Manuel Garcia Bautista