Weg Stories Media24 Leefstyl
-
- Society & Culture
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.
Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
-
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.
Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton. -
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.
Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton. -
Ep.44 Op die spoor van James Bond
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.
Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton. -
Ep.43 'n Ding wat ruk
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.
Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton. -
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.
Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton. -
Ep.41 Die nonne in Etosha
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.
Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.