150 afleveringen

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Spektrum Radio Pulpit

    • Religie en spiritualiteit

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

    Jannie Putter: praat saam

    Jannie Putter: praat saam

    Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Praat saam” uit Spreuke 18: 21

    • 4 min.
    Kalaristories: Voorslagsoeker

    Kalaristories: Voorslagsoeker

    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Voorslagsoeker” uit Lukas 19:10

    • 7 min.
    Ps Mark Taljaard - wees stil en weet...

    Ps Mark Taljaard - wees stil en weet...

    Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: wees stil en weet..."

    • 7 min.
    Karen Read ken genade

    Karen Read ken genade

    Johann Els gesels met Karen Read van Sasolburg. Sy het haar en haar gesin se dramatiese ongeluksgetuienis op Lig.co.za se Youtube kanaal gedeel, en ons het gevoel jy moet hom ook hoor.

    • 13 min.
    Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

    Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

    Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53‬
    "Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie."

    • 4 min.
    Dr Gustav Gous - Ontmoeting en aanraking

    Dr Gustav Gous - Ontmoeting en aanraking

    Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “ Ontmoeting en aanraking.”

    • 6 min.

Top-podcasts in Religie en spiritualiteit

Eerst dit
NPO Luister / EO
De Ongelooflijke Podcast
NPO Radio 1 / EO
Dick en Daniël Geloven het Wel
Nederlands Dagblad
KUKURU
Giel Beelen
Kind van God
Hanneke van Zessen
Dit is de Bijbel
NPO Luister / EO