30 episodes

Having your ear close to the Holy Spirit will prevent the light of truth to be bent into a ray of deception.

GILBOA Gilboa/Walking With The Spirit

    • Religion & Spirituality

Having your ear close to the Holy Spirit will prevent the light of truth to be bent into a ray of deception.

    Vals Profete

    Vals Profete

    Die mense was veronderstel om 'n gesonde huis van waarheid en liefde vir die Here te bou, maar hulle sonde was eintlik die bou van 'n swak en gekompromitteerde nasie. In plaas daarvan om die mense hieroor te waarsku, het die profete verkies om die mense se sonde te ignoreer, vir hulle te vertel dat alles net goed is en die ongesonde struktuur wat die nasie gebou het, te dra.

    • 47 min
    Die Voorlopers

    Die Voorlopers

    Joh 16:7,13-15  Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;13  Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. 14  Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. 15  Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek gesê dat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. 

    • 25 min
    Waarkuwings tekens op ons pad

    Waarkuwings tekens op ons pad

    God se waarskuwings dien om ons te herinner aan die voorwaardelikheid van Sy beloftes aan Sy kerk. As 'n mens die voorwaardelikheid van die beloftes vergeet, soos die Jode gedoen het, moet hy eers God se waarskuwings verwerp.
    Vandag fokus sommige slegs op God se beloftes van voorspoed, en bied hulle daardie beloftes aan wat God se optimale plan vir Sy kerk openbaar, terwyl hulle weier om ook Sy waarskuwings voor te lê wat die voorwaardelikheid van daardie beloftes en die alternatief in die lig van ongehoorsaamheid
    openbaar.

    • 51 min
    Die kruispaaie van ons lewe

    Die kruispaaie van ons lewe

    Kol 3:10-17  en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper,11  waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal.( Met die nuwe mens beklee sien nie meer die fisiese mens) 12  Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.13  Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. 14  En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is. 

    • 30 min
    Die Priester struikel in die Tempel

    Die Priester struikel in die Tempel

    Ek het geslaap, terwyl my beminde klop:
    Hy en Sy Vader werk tot nou toe. Dis reeds laat in die nag, Sy hoof is vol dou, Sy haarlokke vol nag druppels. Ek het met baie moeite opgestaan, maar my beminde was reeds weg. My hande drup met olie ek het Sy tyd vir my lewe gemis. Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop. Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek ‘n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE Hag 1:4-9 / Song 5:2-6

    • 37 min
    Eiwer vir die huis van die Here

    Eiwer vir die huis van die Here

    Want die ywer vir u huis het my verteer. Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies.Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

    • 27 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
CCF Sermon Audio
Christ's Commission Fellowship
The Bo Sanchez Podcast
The Abundance Network
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
Abide Bible Sleep Meditation
Abide Bible Sleep Meditation
Pastor Rick's Daily Hope
PastorRick.com