13 episodes

Weeklikse audio preke vanuit die Karoo

PodPrediker PodPrediker

    • Religion & Spirituality

Weeklikse audio preke vanuit die Karoo

    Skyn Sy Liefde - 2 Kor 4

    Skyn Sy Liefde - 2 Kor 4

    Vandag vier ons die laaste dag van Epifanie, en ons tree Woensdag in die Lydenstyd. Ons gesels oor hoe Christus se Lig ons hele wese verhelder, sowel as die Wet binne 'n nuwe lig plaas. 



    2 Kor 4:3-6

    • 15 min
    Daar sal tyd wees: Prediker 3

    Daar sal tyd wees: Prediker 3

    Vandag gesels ons oor twee tekste: Jesaja 40 en Prediker 3. Dit voel soms asof daar niks anders is as die oomblik waarin ons tans onsself beleef nie. Ons kyk vas in die moeilike en minder lekker dinge van ons lewe. 

    Maar daar is hoop. 

    • 18 min
    Wat is in 'n naam? Markus 1:21-28

    Wat is in 'n naam? Markus 1:21-28

    Vandag gesels ons oor die outoriteit in die naam van Jesus en die benoeming van ons probleme. Markus 1:21-28 wil ons uitdaag om nuut te dink oor waar ons ons outoriteit vandaan kry, en hoe ons daardie outoriteit kan gebruik om onsself en ons gemeenskap te verander. 

    • 13 min
    Ons en die Skepping, saam - Week van gebed: Dag 8

    Ons en die Skepping, saam - Week van gebed: Dag 8

    Welkom by die laaste insetsel van ons week van gebed! Vandag gesels ons oor ons versoening met die hele Skepping. Hoe kan ons weer met die Skepping versoen, en seker maak dat ons God se opdrag uitvoer?

    Vir die bykomende materiaal loer gerus op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of kontak my by luane.mclachlan@gmail.com

    • 7 min
    Nader aan U, nader aan jou - Week van gebed: Dag 7

    Nader aan U, nader aan jou - Week van gebed: Dag 7

    Dit is die tweede laaste dag van die week van gebed, en vandag gesels ons oor eenheid. Wat beteken dit om met ander een te wees? Hoe help die Heilige Gees ons om te versoen?

    Johannes 15:5

    5“Ek is die wingerdstok, julle die lote.

    Gaan loer gerus op ons Facebookblad na die bykomende materiaal vir vandag, of kontak my by luane.mclachlan@gmail.com

    • 5 min
    Vir al ons vriende - Week van gebed: Dag 6

    Vir al ons vriende - Week van gebed: Dag 6

    Vandag gesels ons oor Johannes 15:16: “Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou.”

    Ons hartsmense maak 'n groot impak op ons geloof en ons gebedslewe. Vandag gesels ons nie net oor hoe hulle ons lewens aanraak nie, maar hoe ons hulle in gebed kan dra. 

    Vir die bykomende materiaal gaan loer gerus op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of stuur vir my 'n e-pos by luane.mclachlan@gmail.com

    • 5 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
Our Daily Bread Podcast | Our Daily Bread
Our Daily Bread Ministries
CCF Sermon Audio
Christ's Commission Fellowship
Pastor Rick's Daily Hope
PastorRick.com
Victory Devotional Podcast
VictoryPH
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension