37 min

Oor ongelykhede, die reis na heling en ’n nuwe normaal ná covid-19 But kaantie: die Ivor Price show

    • Nyhetskommentarer

In episode 6 van But kaantie: die Ivor Price show: Mmusi Maimane van die One South Africa-beweging wil ’n stokkie steek voor planne om skole Maandag te heropen te midde van die covid-19-pandemie. Ernusta van Wyngaard van die kykNET & kie-reeks Op seer se spoor praat oor haar eie reis na heling, en Francois van Coke sê oor die grense wat hy en Fokofpolisiekar in die laaste 17 jaar afgebreek het. Die skrywer, digter en regisseur Ricardo Arendse droom oor ’n nuwe toekoms vir die filmbedryf, en ons bekyk die dood van ’n Minneapolis-man aan die hand van die VSA-polisie.