51 min

Bid weer | Al wil jy nie Invloed Kerk | Preke

    • Christianity

Ons almal het al op ‘n soektog gegaan opsoek na ons verlore beursie, sleutels of selfoon. Op die ou einde het jy dit heel waarskynlik gekry waar jy al reeds gekyk het, jy moes net weer gaan kyk. Baie van ons het al gebid, maar nie God gevind in ons gebede nie. Miskien is dit tyd om net weer te gaan kyk.

Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp