
112 episodes

Invloed Kerk | Preke Invloed Kerk
-
- Religion & Spirituality
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
-
Nog | Jesus +
Die HERE - in al sy glorie - daag op, elke dag, en gee vanuit SY groot liefde vir jou alles wat jy nodig het. Maar is dit genoeg vir my en vir jou? Jy hét, maar jy wil beter hê as wat so-en-so het… Word jy ingesluk deur jou soeke na nog?
Boodskap deur Nadja Cilliers
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk -
Materialisme | Jesus +
Daar is min goed soos finansiële druk wat mense se lewens kan verwoes. Dis uiters belangrik vir ons as kinders van God om geld te verstaan soos God doen. Anders gaan die liefde vir geld ons beheer en nie God nie. Dit is die bron van alle kwaad.
Boodskap deur Past. Morné Steenekamp
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
#Jesus #kerk #Invloedkerk #Jesus+ #kinders #preek #Godisgoed -
Skynheiligheid | Jesus +
Skynheiligheid is een van min dinge wat Jesus so streng en gereeld aangespreek het in Sy tyd op Aarde. Ons moet na hierdie waarskuwings luister sodat ons verhouding met God nie onder dieselfde besoedeling lei nie.
-
Jesus +
Is Jesus nog genoeg? Of volg jy Hom net vir wat jy by Hom kan kry? Ons lewe in ‘n tyd waar mense Jesus wil ken, omdat Hy ons sal beskerm, seën, genees ens. Dis asof ons meer belangstel in die plus gedeelte as in Jesus self. Leer hoe om weer verhouding met Jesus te bou sonder die plus.
Boodskap deur Past. Morné Steenekamp
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk -
Bomb Squad | Eindstryd
Ons almal wil heeltyd die groot oomblikke sien. Ons wil sien hoe ons lewens verander op ‘n groot manier, ons wil God beleef op ‘n groot manier, ons begeer dat ons kinders groot mylpale behaal, besighede groot projekte trotseer en ons so kan ons aanhou. God is ook begaan oor groot, maar hy toets of jy reg is vir die groot in die klein. Kan jy nog die klein goed reg kry in God se oë? Want die wen is in die klein.
-
Game Plan | Eindstryd
Hoeveel keer het jy al ‘n plan vir jou lewe gehad en dan werk dinge nét nie uit nie. Hoe kom jy by ‘n plan uit wat werk? Jy, op jou eie, kan nie. Jy moet by die Een wat die plan van die lewe geskryf het uitkom. God se GAME PLAN is die plan wat ons moet volg en waarop ons kan bank.
Boodskap deur Nadja Cilliers.