
1,097 episodes

Die ekonomie minuut Waldo Krugell
-
- Business
Luister na stukkies ekonomiese nuus en kommentaar.
Jy kan ook nou die Minuut kry oor Telegram: t.me/ekonomieminuut
-
Al die aanwysers wat saak maak
Wat in die makro-ekonomie gebeur het direk en indirek ʼn invloed op landbouprodusente se kostes en die pryse van produkte. Die ekonomiese nuus is die agtergrond waarteen jy elke dag besluite neem. Hierdie week se ekonomiese nuus is oorheers deur groei vooruitskattings vir 2023 en die impak van beurtkrag. Daar was ook ʼn paar belangrike aanwysers van hoe dit met verbruikers en vervaardigers gaan.
Hierdie is die Landbou-ekonomie Minuut, ondersteun deur Rain geoktrooieerde rekenmeesters. Die Ekonomie Minuut potgooi word ondersteun deur die NWU Sakeskool. -
All the indicators that matter
What happens in the macro-economy has a direct and indirect influence on costs and the prices facing producers. The economic news is the background against which you have to make decisions every day. This week's economic news was dominated by growth forecasts for 2023 and the impact of load shedding. There were also some important indicators of how consumers and manufacturers are doing.
This is the AgriEcon Minute supported by Rain chartered accountants. The NWU Business School supports the Economics Minute podcast. -
Beurtkrag en ekonomiese groei vooruitsigte
Daar word elke dag iets gesê oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar as ekonome groeivooruitskattings maak, wat is hulle aannames oor beurtkrag?
Die episode word ondersteun deur Jenwil Bluestar finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
* Foute en tekortkominge bly my eie. -
Loadshedding and economic growth prospects
Almost every day the news says something about the impact of load shedding on the economy, but when economists make growth forecasts, what are their assumptions about load shedding?
The episode is supported by Jenwil Bluestar financial advisory services and the NWU Business School.
* Errors and omissions remain my own. -
Groeivooruitsigte vir die wêreldekonomie is soos 'n (klein) golf, maar SA kan dit dalk mis
Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte afhang van wat in die wêreldekonomie gebeur. Hierdie episode gaan oor die IMF se ekonomiese groei vooruitskatting en wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool en Predictive Insights.
*Foute en tekortkominge bly my eie. -
Global growth prospects are like a (small) wave, but SA runs the risk of missing it
South Africa's economic growth prospects depend on what happens in the global economy. This episode is about the IMF’s World Economic Outlook and what it means for South Africa.
This episode is supported by the NWU Business School and Predictive Insights.
* Errors and omissions remain my own.