25 min

Die laaste kanariegeel notaboek: Anchien Troskie & Nèlleke de Jager NB Publishers

    • Arts

Skink 'n koppie tee en kry 'n knus kombers - die nuutste episode van #NBBoekhoek is nou beskikbaar.

In hierdie episode van ons podsending gesels blitsverkoperskrywer Anchien Troskie met Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau (Fiksie). Hulle gesels oor Anchien se meesleurende roman, Die laaste kanariegeel notaboek, en oor haar lewe as skrywer.

So, maak jouself tuis in jou gunsteling boekhoek en luister gerus.

Waaroor gaan Die laaste kanariegeel notaboek?
Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart.

Die laaste kanariegeel notaboek is by goeie boekwinkels en aanlyn beskikbaar. Hierdie boek is ook as 'n luisterboek beskikbaar.

Musiek:
Marcel Pequel - Six, Free Music Archive (CC BY)

Top Podcasts In Arts

Fresh Air
NPR
Pop Culture Debate Club with Aminatou Sow
Lemonada Media and BBC
99% Invisible
Roman Mars
The Moth
The Moth
The Book Review
The New York Times
Tetragrammaton with Rick Rubin
Rick Rubin