47 episodes

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Doxa Deo Auckland Afrikaans Doxa Deo New Zealand

    • Religion & Spirituality

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

    Waarop Bou Jy Jou Lewe? // Andreas van Tonder // Gelykenisse Deel 1

    Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by die gelykenis van die twee fondasies.

    • 32 min
    Die Werking van Die Heilige Gees // Jaques van Wyk

    Ons vier Pinkster Sondag en kyk terug na die uitstorting van Die Heilige Gees, en wat dit vir ons vandag beteken.

    • 38 min
    Ons Sal Gered Word // Jaques van Wyk // Saved Deel 3

    As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

    • 40 min
    Ek Word Gered // Jaques van Wyk // Saved Deel 2

    • 39 min
    Hoe Weet Ek Ek Is Gered? // Jaques van Wyk // Saved Deel 1

    • 47 min
    Bid soos Jesus Gebid Het // Andreas van Tonder // Gebeds Reeks Deel 3

    Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed...

    Wat is gebed?
    Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?
    Hoe moet ek bid?

    Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

    • 39 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
The Bible Recap
Tara-Leigh Cobble
In Totality with Megan Ashley
Megan Ashley
Girls Gone Bible
Girls Gone Bible
BibleProject
BibleProject Podcast
WHOA That's Good Podcast
Sadie Robertson Huff