48 min

Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig‪?‬ JanOosthuizen

    • Religion & Spirituality

Een van die raaisels van ons menslike bestaan, is dat almal se goed nie goed genoeg vir almal is nie. Almal sê hulle doen goed, maar bring skade soms sonder dat hulle dit weet. Ander doen werklik goed, maar sommige mense soek hierdie goeie persone se ondergang!

Hoe is dit moontlik dat die mees goeie persoon wat ooit geleef het, wreed aan ’n kriminele kruis vasgenael is?

Wat is God se standaard van Goed? So baie mense wat eens goed gedoen het, het moed verloor want die oormag van ondankbare, selfsugtige eiegewin het GOEDWEES in die openbaar verslaan. Ware goedgunstigheid vir ander is onder geweldige aanslag!

KOM KRY WEER NUWE HOOP EN KRAG OM AAN TE HOU GOED DOEN!!!

https://hrco.co.za/sermons/the-vilifi...#GoodUnderSeige #GoodorGod #MoralCompass #RealGoodness

Top Podcasts In Religion & Spirituality

The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
The Bible Recap
Tara-Leigh Cobble
Unashamed with the Robertson Family
Blaze Podcast Network
WHOA That's Good Podcast
Sadie Robertson Huff
BibleProject
BibleProject Podcast
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM