Nóú pra’ jy Maroela Media
-
- News
Op Maroela Media se debatsplatform, Nóú pra’ jy, word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
-
Die Rooi Gevaar
Deur Freek Robinson
Vandag weet ons daar het niks gekom van die rooi gevaar of die totale aanslag nie. Op die ou einde is ons maar almal mense met dieselfde behoeftes en probleme, ongeag ideologie. -
Chris Chameleon: Muilband FM
Deur Chris Chameleon
Daar het in die afgelope 30 jaar ʼn kultuur van selfsensuur langsamerhand die strop al nouer om die keel van wit omroepers getrek. -
Oor almal wat uitgesluit word
Deur Freek Robinson
Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut. -
Chris Chameleon: Die misdaad van pornografie
Deur Chris Chameleon
As eerste mis-daad (so gespel, want ek onderskei hier tussen die wet en die waarde) noem ek dit wat vir my onlangs van groot belang geword het, met my toetrede tot enorme, dog eksklusiewe kliek van ouerskap. -
Chris Chameleon: Pornografie onder die vergrootglas
Deur Chris Chameleon
Hierdie bedryf toon egter struktureel en organisatories meer ooreenkomste met misdaadkartels as met kuns, sport en vermaak. -
Chris Chameleon: Kuns vir wins
Deur Chris Chameleon
Daar is nog slegte nuus: Daar is geen resep nie. As daar was, sou die skrywer van daardie resep die resep self kon verkoop vir meer geld as wat daar ooit uit enige toepassing van die resep verdien kan word.