18 min

Onderhoud met Julian Jansen op Radio Helderberg NB Publishers

    • Arts

Luister na ’n onderhoud met joernalis en skrywer van Seuns sonder pa's, Julian Jansen, op Radio Helderberg.

In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie hul pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede. Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: Hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie?

Bestel Seuns sonder pa's deur Julian Jansen by goeie boekwinkels regoor die land of aanlyn. Ook beskikbaar as e-boek.

Top Podcasts In Arts

Fresh Air
NPR
The Moth
The Moth
Add to Cart with Kulap Vilaysack & SuChin Pak
Lemonada Media
99% Invisible
Roman Mars
Snap Judgment Presents: Spooked
Snap Judgment
The Recipe with Kenji and Deb
Deb Perelman & J. Kenji López-Alt