46 episodes

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

Weg Stories Media24 Leefstyl

    • Society & Culture
    • 4.7 • 127 Ratings

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

    Ep.46 As Moeder Natuur haar strip

    Ep.46 As Moeder Natuur haar strip

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.

    Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.

    • 10 min
    Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad

    Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.

    Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.

    • 11 min
    Ep.44 Op die spoor van James Bond

    Ep.44 Op die spoor van James Bond

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.

    Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

    • 8 min
    Ep.43 'n Ding wat ruk

    Ep.43 'n Ding wat ruk

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.

    Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.

    • 9 min
    Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder

    Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.

    Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.

    • 9 min
    Ep.41 Die nonne in Etosha

    Ep.41 Die nonne in Etosha

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.

    Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

    • 10 min

Customer Reviews

4.7 out of 5
127 Ratings

127 Ratings

Attie111 ,

Pragtig

Dit is so lekker om net die mooi Afrikaanse taalgebruik te hoor.

D Marais ,

Omtrent “weg” geneem met die stories

Ek het onlangs eers begin pot gooi stories ens te luister. Geniet dit veral voor bedtyd maar ook sommer in die kar. Op my iPhone is dit so making en hulle laai vreeslik vinnig om af-lyn te luister.
Die stories van Weg, laat my voel of ek iewers oppad is soos n reis van my n paar jaar gelede, op na Zambië met n klein kar, olifante, talle pad stil-hou areas (inspeksie ens), klein glasbotteltjies coke, n padkaart , n uitdadateerde GPS , kameel perde, n te kort aan brandstof en….twee leeus.
Baie dankie vir die stories, hou asb aan!

Julene_S ,

Wonderlik!

Ek is so bly ek het op hierdie ‘potgooi’ afgekom! Die stories is so mooi geskryf dat ek konstant smag na n kamp sessie! Dankie vir die geselskap tydens my laat aande agter die rekenaar met werk. Hou so voort!

Top Podcasts In Society & Culture

What Now? with Trevor Noah
Spotify Studios
Africa Legal Podcast
Africa Legal
Modern Wisdom
Chris Williamson
To My Sisters
Courtney Daniella Boateng & Renée Kapuku
Woman Evolve with Sarah Jakes Roberts
The Black Effect and iHeartPodcasts
The Gareth Cliff Show
The Real Network

You Might Also Like