53 min

Episode 5: Hooftrekke uit die voorkamer Mannetjiesvrou

    • Sexuality

Ná ’n lang tydperk van stilswye, bied ons ’n blik op die afgelope paar weke.

In geen chronologiese volgorde nie, hoor jy onder andere van okkultiese koekdriehoeke, die pes, palliatiewe sorg met behulp van vibrators, spieratrofie, die Satisfyer Pro 2 en A Little Life (deur Hanya Yanagihara). Maak ’n teetjie en kom sit.

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”