3 hrs 6 min

Episode 58: So Loop Hy Maar - Gideon Lombard en So 🦄🎸�‪�‬ SO LOOP HY MAAR

    • Comedy

Een van die intelligentste mense wat ek nóg ontmoet het. 
 
Ek kan dit voel.
 
Hy het skoolgegaan in Namibië, Holland en Amerika.
 
Hy's al vir 10 jaar skoon van verslawing.
 
Hy samel tans fondse in en het ingekom vir sy MBA by die besigheidskool in Madrid, Spanje.
 
Hy sou argitektuur studeer - toe neem die lewe sy draaie.
 
Hy was al op verhoë, film en TV as akteur — tot relatief onlangs in die sepie "Suidooster". Hy komponeer musiek en speel kitaar. Hy doen boonop tans besigheidskonsultasie vir 'n groot voedselnywerheid in die Kaap.
 
Hierdie brein breek boksies...
 
Met 'n hart so sag soos sy brein sterk is, het sy luister- en waarnemingsvermoëns my sedert ons eerste ontmoeting bygebly. 
 
Ek voel bevoorreg om met 'n liewe vriend te kan gesels.
 
Hy's nie die volgende Miles Davis nie.
Nie die tweede Elon Musk nie.
 
Hy's die eerste Gideon Lombard.
 
❤️

Top Podcasts In Comedy

Podcast and Chill with MacG
Podcast and Chill Network
The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
ShxtsNGigs
shxtsngigs
Call Her Daddy
Alex Cooper
Your Mom with Schalk
Telltale Media
The Uncut Podcast
The Uncut Podcast