46 episodes

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

Weg Stories Weg Tydskrif

    • Places & Travel
    • 4.6, 93 Ratings

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

Customer Reviews

4.6 out of 5
93 Ratings

93 Ratings

malikaphoto1 ,

Weg stories

Geniet die Weg stories ongelooflik baie. Eks in ‘n ander wêreld.

JNLOUW ,

Great!

Hierdie is die perfekte podcast om na te luister in die motor.

DeWet_West ,

Net wat ek nodig gehad het

Ek het na amper 12 jaar in Londen op die 26ste Maart 2019 op OR Tambo geland. Dié keer was dit nie 'n retoer kaartjie nie. Daar was 'n paar dinge wat die pad na die beloofde land vir my duidelik aangedui het. Dana Snyman stories, Fokofpolisiekar, Regardt Botes, my vrou en, wag vir dit... Weg Stories. Dankie aan die Weg span vir hierdie puik podcast. Elke episode praat met die hart & laat jou na 'n padkaart gryp. In my geval, van die grys paradys tot in die Wes Kaap.

Top Podcasts In Places & Travel

Listeners Also Subscribed To