Charl & Liza-Marie Oberholzer Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak
-
- Gesellschaft und Kultur
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.

23 Min.