Kom Ons Kuier! Quinten Pendle
-
- Kunst
Musiek, treine, donker sjokolade, krieket, reis, kos, interessante mense en plekke, memories, nuus, ens. ens. ens.
-
Winter in die Boland
Met klanke en musiek probeer ek ‘n atmosfeer skep van die perfekte tyd en plek. Kom beleef dit saam met my. (Om die beste klankervaring te geniet, beveel ek aan dat jy met oorfone hierna luister.)
-
-