Jy is 'n skepper

Edgar S Phillips
Jy is 'n skepper Podcast

Jy is in God se beeld geskape. Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper. In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees. Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel en die posisie wat jy reeds beklee in te neem, sodat jy die lewe en toekoms kan skep wat God vir jou van die begin af bedoel het. Jy is in elke geval besig om elke dag te skep, maar nou gaan jy leer hoe om dit intensioneel op God se manier en met Sy beginsels te doen.

About

To listen to explicit episodes, sign in.

Stay up to date with this show

Sign in or sign up to follow shows, save episodes and get the latest updates.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada