201 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • Religion & Spirituality
    • 5.0 • 4 Ratings

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Getallespreuke wat ons in verwondering voor God bring (Spreuke 30:1-33)

    • 25 min
    As gelowige hoef jy nie bang te wees nie (Spreuke 29:1-27)

    Toets jou eie lewensprkatyk! (Spreuke 28:1-28)

    Kort spreuke oor groot waarhede (Spreuke 27:17-27)

    • 24 min
    Moenie so kerm nie (Spreuke 17:1-16)

    Moenie so kerm nie (Spreuke 17:1-16)

    • 24 min
    Selfbeheersing en huigelary (Spreuke 25:24-26:28)

Customer Reviews

5.0 out of 5
4 Ratings

4 Ratings

Top Podcasts In Religion & Spirituality

The Bible Recap
Tara-Leigh Cobble
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
WHOA That's Good Podcast
Sadie Robertson Huff
BibleProject
BibleProject Podcast
With The Perrys
The Perrys
Girls Gone Bible
Girls Gone Bible

You Might Also Like

Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
Joyce Meyer
The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast
Joyce Meyer
The Money Show
Primedia Broadcasting
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
RSG Geldsake met Moneyweb
Moneyweb Radio