252 episodes

Die tuiste van Afrikaanse Stories agter die nuus

Nuuspod Izak du Plessis

    • News

Die tuiste van Afrikaanse Stories agter die nuus

    Blitsbokke: So wen ons die Wêreldbeker

    Blitsbokke: So wen ons die Wêreldbeker

    In Sport Stories op Nuuspod, kyk ons na die naweek se Sewes Wêreldbeker  wat in Kaapstad gespeel gaan word en verduidelik hoe die Blitsbokke se  pad na die finaal toe kan lyk

    • 9 min
    Wie kan vir Cyril opvolg?

    Wie kan vir Cyril opvolg?

    Ons vra aan prof. André Duvenhage aan NWU of daar 'n opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa is.

    • 44 min
    Maties: Transformasie is rassisme, sê STOP

    Maties: Transformasie is rassisme, sê STOP

    In Nuusmakers gesels ek met Francois Malan en Christof van Niekerk oor  transformasie by Maties. Hulle groep STOP sê die universiteit se raad is  gelaai met 'n klomp linkse heavyweights wat Afrikaanssprekendes wat uit  'n konserwatiewe agtergrond kom, boelie, aldus Rapport.

    • 21 min
    BBP: Stats SA praat twak!

    BBP: Stats SA praat twak!

    Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum  Finansiële Dienstegroep, oor die blink kant van die ekonomie.

    • 10 min
    Nederlandse Grand Prix: Het Red Bull verneuk?

    Nederlandse Grand Prix: Het Red Bull verneuk?

    Na die afgelope naweek se Nederlandse Grand Prix, het wilde bewerings  dat Red Bull met Alpha Tauri gekonkel het om Max Verstappen te  bevoordeel die rondte gedoen. Ons kyk hierna en gee ons mening of daar  enige waarheid in steek.  Ons kyk ook na die nuutste verwikkelinge en intriges agter die skerms,  en ook na watter bestuurders by watter span gaan opeindig in Formule 1  se Silly Season.  Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.  Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za

    • 27 min
    'n Hart vir Billy

    'n Hart vir Billy

    Billy Macleod was 'n vermaarde sportman, wat al aan tien Ystermanne en  die Cape Epic deelgeneem het, en selfs 'n Comrades marathon agter die  blad het. Vandag is hy in die stryd van sy lewe gewikkel nadat hy  hartskade opgedoen het, en nou wag hy vir 'n nuwe hart.  

    Teresa Coetzee het met hom gesels  

    Moontlik gemaak deur Elite Welding and Safety Solutions, asook Pipe  Supply.   

    Jy kan Elite se webwerf besoek by https://elitewss.co.za, of hulle kontak by 011 692 2827   

    Jy kan Pipe Supply se webwerf besoek by https://pipesupply.biz, of hulle kontak by 011 693 4840

    • 21 min

Top Podcasts In News

The Daily
The New York Times
Up First
NPR
Pod Save America
Crooked Media
Serial
Serial Productions & The New York Times
The Ben Shapiro Show
The Daily Wire
The Megyn Kelly Show
SiriusXM