Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Reeds vroeg in haar lewe het sy kennis gemaak met die wrede kant van die lewe en ’n belangrike besluit geneem.

Die storie oor haar kinderjare is tragies, om die minste te sê. Maar ironies genoeg — omdat haar verhaal nie daar eindig nie — is dit ook dié tipe storie wat jou weer in God se goedheid laat glo, en aan die wonderwerk van ’n nuwe begin en dat die lig steeds mag het oor duisternis  . . .

Die lewe maak jou bitter of beter. Jacqueline het beter gekies . . .

Kontak Jacqueline: jacqueline.delange43@gmail.com

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

To listen to explicit episodes, sign in.

Stay up to date with this show

Sign in or sign up to follow shows, save episodes and get the latest updates.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada