2 episodes

Is jy siek en sat daarvan om te probeer om jou gewoontes te verander of nuwe doelwitte te stel net om ’n paar dae later op te gee en volgende Maandag weer te probeer? Jy is desperaat om te volhard om beter keuses te maak omdat jy ’n beter jy wil wees, en ’n beter lewe wil hê! Maar dis ’n stryd. Jy voel alreeds uitgebrand en het skaars tyd of energie vir jouself.

Wel, jy is op die regte plek want ek verstaan ​​maar alte goed. Eens op ’n tyd was dit ek! So, kom kuier saam en leer hoe om beter keuses te maak vir ’n beter jy en ’n beter lewe. Nie net vir jouself nie, maar vir almal om jou!

Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe‪!‬ Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter

    • Education

Is jy siek en sat daarvan om te probeer om jou gewoontes te verander of nuwe doelwitte te stel net om ’n paar dae later op te gee en volgende Maandag weer te probeer? Jy is desperaat om te volhard om beter keuses te maak omdat jy ’n beter jy wil wees, en ’n beter lewe wil hê! Maar dis ’n stryd. Jy voel alreeds uitgebrand en het skaars tyd of energie vir jouself.

Wel, jy is op die regte plek want ek verstaan ​​maar alte goed. Eens op ’n tyd was dit ek! So, kom kuier saam en leer hoe om beter keuses te maak vir ’n beter jy en ’n beter lewe. Nie net vir jouself nie, maar vir almal om jou!

    2 | Kies vandag om ’n baken van hoop te wees.

    2 | Kies vandag om ’n baken van hoop te wees.

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program. Jy is op die regte plek op die regte tyd. Gryp jou nota boek en pen maak gereed om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep.  Nie net vir jouself nie, maar vir almal met wie jy in aanraking kom. Kom leer vandag hoe om jou verlede te eien en dit jou getuienis te maak om ander te inspireer en aan te moedig.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/beter-keuses/message

    • 7 min
    1 | Welkom By Die “Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe” Potgooi Program

    1 | Welkom By Die “Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe” Potgooi Program

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe Potgooi Program. Die Program waar jy leer hoe om beter keuses te maak om ‘n beter jy te wees, en ‘n beter lewe te skep sodat jy God se lig kan skyn in hierdie donker wêreld.Volg my ook op: https://www.instagram.com/wilma_mostert/ Musiek deur: NOWË - Under The Sun (Vlog No Copyright Music)

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/beter-keuses/message

    • 2 min

Top Podcasts In Education

The Mel Robbins Podcast
Mel Robbins
The Jordan B. Peterson Podcast
Dr. Jordan B. Peterson
4biddenknowledge Podcast
Billy Carson 4biddenknowledge
The Rich Roll Podcast
Rich Roll
Mick Unplugged
Mick Hunt
Digital Social Hour
Sean Kelly