9 episodes

Kalmeer net vir my asseblief! In hierdie podcast praat Barend Mynhardt met die Oorreageer span oor alles laf, lekker en wat ook al tussenin is. Hierdie een is nie bedoel vir jou ouma nie, maar sy kan saam oorreageer as sy wil. Luister elke week vir ons OOR-reaksie op hoe dinge tans staan in die lewe... Sonder om te ernstig te raak.

Oorreageer Potgooi Oorreageer

    • Comedy

Kalmeer net vir my asseblief! In hierdie podcast praat Barend Mynhardt met die Oorreageer span oor alles laf, lekker en wat ook al tussenin is. Hierdie een is nie bedoel vir jou ouma nie, maar sy kan saam oorreageer as sy wil. Luister elke week vir ons OOR-reaksie op hoe dinge tans staan in die lewe... Sonder om te ernstig te raak.

    Stylvol of Probeer Jy Net Te Hard? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Luandri Reynders & Tiaan Nortjé

    Stylvol of Probeer Jy Net Te Hard? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Luandri Reynders & Tiaan Nortjé

    In hierdie episode gesels Barend Mynhardt met aktrise, Luandri Reynders, en vervaardiger, Tiaan Nortjé, oor wat goeie styl maak. Maar hierdie drie millennials se advies mag dalk net effe uit die mode wees. Gelukkig is niks te ernstig op Oorreageer nie.

    Gaan loer gerus na ons produkte op ons webtuiste www.oorreageer.co.za
    Laat ons weet wat julle dink in die comments.

    Winkel: www.oorreageer.co.za/shop


    Volg ons oral op sosiale media:
    Insta: @oorreageer
    Facebook : @oorreageer
    Threads: @oorreageer
    TikTok: @oorreageer

    • 35 min
    Geite en Giere? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze

    Geite en Giere? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze

    In hierdie episode praat Barend met Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze oor die nuutste Geite en Giere. Maar ook daardie foefies waarmee Millennials grootgeword het. Met 'n verassing aan die einde.

    Subscribe vir ons nuutste episodes en sketse.

    Oorreageer is toegewyd aan die vervaardiging van kwaliteit en kontemporêre Afrikaanse Inhoud. Ondersteun ons graag deur ons op sosiale media te volg.

    Al ons skakels: https://linktr.ee/oorreageer

    • 42 min
    Toeris of Terroris? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Leché Joubert

    Toeris of Terroris? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Leché Joubert

    Leché is nie net 'n aktrise nie, maar 'n volwaardige jet-setter! In hierdie episode praat Barend en Leché oor alles wat dit vat om 'n goeie reisiger te wees en die beste te maak van jou trip - al is dit tot hier tot Franschhoek of Frankryk. Van reiswenke tot mode-keuses wat jou nie soos 'n toeris gaan laat lyk nie. Luister saam en laat ons weet wat jy dink.



    Volg ons op sosiale media en kyk ook die video op YouTube.

    • 39 min
    Adulting of net van die pad af? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Luandri Reynders

    Adulting of net van die pad af? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Luandri Reynders

    In hierdie episode praat Barend met aktrise, Luandri Reynders, beter bekend as Karen Kriel op Binnelanders. Hulle gesels oor al die dinge wat grootmense veronderstel is om te doen en of hulle werklik daarin slaag om te "adult".



    Van balhorige tieners, belasting, plantonderhoud en vlou grappies, gaan hierdie episode ons konfronteer met die vraag: Is ons almal nie eintlik maar net van die pad af nie.



    Kyk die volle episode op ons sosiale media.

    • 32 min
    Is Jy Fiks of is Jy Kits? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Reze-Tiana Wessels

    Is Jy Fiks of is Jy Kits? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Reze-Tiana Wessels

    Hierdie week praat Barend met die stunning aktrise Reze-Tiana Wessels. Hulle praat oor gesondheid en wat nodig is om 'n gebalanseerde lewe te lewe om dan uiteindelik die vraag te beantwoord: Is jy fiks of is jy kits? 



    Luister saam en word deel van die gesprek op ons sosiale media. Gaan kyk ook graag die video op ons YouTube-kanaal. 

    • 28 min
    Snaaks of is Jy Net Hartseer? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Maynie Knoetze

    Snaaks of is Jy Net Hartseer? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Maynie Knoetze

    In hierdie episode bespreek Barend en Maynie alles wat laf en snaaks is. Van lame grappies tot wanneer 'n joke te ver gaan. 



    Hulle daag ook mekaar uit met 'n 'dad joke' kompetsie. Wie se grappies gaan die lameste wees? 

    • 43 min

Top Podcasts In Comedy

Wiser Than Me with Julia Louis-Dreyfus
Lemonada Media
The Weekly Show with Jon Stewart
Comedy Central
The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
SmartLess
Jason Bateman, Sean Hayes, Will Arnett
This Past Weekend w/ Theo Von
Theo Von
Matt and Shane's Secret Podcast
Matt McCusker & Shane Gillis